Besoek aan die tuine.

Ons het erfenisdag besluit om ‘n besienswaardigheid nie baie ver van hier af nie te besoek en aangesien ons nou al ‘n geruime tydjie in Pretoria woonagtig is, het ons die kinders ‘n piekniek belowe in die Botaniese tuine. Gelaai met die nodige eet en drinkgoed is ons weg hier en daar aangeland, sien ons hoe baie mense die dag ‘n uitstappie soontoe beplan het.

Families met klein en groot “piekniek” rustig in die koeltes van die bome en gou-gou het ons hulle voorbeeld gevolg.

Dit was lekker en ‘n volgende uitstappie word reeds beplan.DSC08003DSC08016DSC08103DSC08072

 

 

 

 

 

Laasgenoemde foto is een van ‘n “WORSBOOM” ……………………..???

Groetnis

 

Ekke.

~ deur boebelaberry op 09/25/2009.

Een Reaksie to “Besoek aan die tuine.”

  1. Bly julle het dit geniet. Die kleintjies in my huis praat van fontaniese tuine, ek moet plan maak om hulle weer daar te kry, een van die mees ontspanne uitstappies wat jy kan beplan.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.