Vandag is my verjaarsdag…….
Hello vriende en vriendisse……..dis my 1 ste verjaarsdag vandag en ek is opgewonde oor die jaar wat verby is en dieĀ jare wat nog voorle waarin ons lekker gan kuier en nog baie dinge gaan deel. DUS….wens Petro vir Boebelaberry ‘n baie gelukkige verjaarsdag toe.
Dankie vir my getroue vriendinne wat so klokslag inloer en al hulle liefde so mildelik met almal deel.
Petro


Een Reaksie to “Vandag is my verjaarsdag…….”