Facebook en alles wat daarmee saamgaan….

Die grootste rede vir my laaaaaaaaaaaang afwesigheid is daai twee letters “fb” wat my so lank en intens weerhou het van ‘n geselsie met julle. Ja ek speel letterlik elke minuut van die dag allerlei plaas en kafee speletjies. Ek ontmoet egter soveel nuwe maaikies en dit maak dit soveel interessanter. Jammer oor die stilswye, maar dis hoe dit is. Wie “fb”  saam my               ?????? Wat is julle gevoel en uitspraak oor “fb”?????? Laat bietjie van julle hoor.

Liefde tot later.

EkKe

~ deur boebelaberry op 10/03/2010.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.